Vyf dinge...
Ek het al voorheen so 'n post geplaas, maar Johan het voorgestel ons doen dit weer. So, nou moet ek mooi dink dat ek myself nie herhaal nie...
- My pa was 'n predikant.
- Die twee dinge wat my die kwaadste maak in die lewe is: verkakte bestuurders, en mense wat my veroordeel op grond van my seksualiteit sonder dat hul die moeite doen om my regtig te leerken.
- Ek vermoed ek gaan sterf weens kanker.
- My kamer het een rooi muur.
- Ek het 'n geboortemerk so groot soos 'n R5-stuk 8cm links van my naeltjie (my linkerkant).
Labels: ek, random post, tag



