Friday, June 08, 2007

Besluit geneem...

Dis vanaand my 10 jaar reunie.
Dit kos R280-00.
Ek gaan dit nie bywoon nie.
Ek vermoed dis 'n ego ding...

Labels: , ,

5 Comments:

Blogger Lize sê...

ag adam, hoekom nie? gaan jy nie altyd wonder nie? face your fear. anyway, ek is ook alewig is 'trop' mens, so doen soos jou hart voel.

08 June 2007 at 11:53:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

Dankie dat jy dit met ons deel...

Jy mis niks as jy nie gaan nie.

Moet egter nie oor tien jaar jou 20 jaar reunie mis nie, dan kuier jy lekker saam met grootmense...

08 June 2007 at 12:38:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

Ek het myne gemis. Ek was in Taiwan en was verheugd oor ek 'n baie goeie verskoning gehad het. En ek dink selfs al was ek in die gebou langsaan sou ek dit ook gemis het.

09 June 2007 at 07:59:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

10 jaar reunies is befok. If for no other reason, dan net om te sien hoe min die cool kinders met hul lewens uitgerig het.

10 June 2007 at 15:37:00 SAST  
Blogger Gert sê...

Ja, 10 jaar en nie veel het eintlik verander nie. ie vrae wat sou opkom: wat ry jy, waar bly jy, wat kry jy (geld natuurlik...). Troos jou daaraan die die tweede een (20 jaar) is almal gelukkig waar hulle is,wie hulle is en wat hulle het en stel hulle belang in wie jy is - wat hulle natuurlik 10 jaar terug wou weet.

16 July 2007 at 13:58:00 SAST  

Post a Comment

<< Home