Friday, May 25, 2007
Van vorige pos en dit...
- Gee my die antwoord...
- Van ma's en hul dinge...
- Om 'n worshond te probeer fotografeer...
- 'n Paar sms'e...
- 10 redes om gay huwelike te verban - volgens Ameri...
- Post # 110...
- Ek het 71 van hierdie 122 vreemde dinge gedoen...
- Adam vat 'n breuk...
- Kom ons mors tyd...
- Vyf dinge...
Kyk na my statistiek...
CURRENT MOON
"If chocolate is the answer, the question is irrelevant" - Anon.
6 Comments:
Nice!
Dit het my nog altyd getickle hoe sommige SAners (meestal die wat Noord van die Gariep bly) na die suidkus van Natal (dus eintlik die ooskus) as die suidkus verwys. Terwyl die mense in die ou Kaap provinsie die suidkus sal sien as die tuinroete.
wonder ek ook. ek praat maar soos my mense praat...
hallo! ek's terug...
Ek wou nou net sê dat die Suid-Kaap een van my gunsteling dele van die land is...en toe kom jy nou met jou Natal kettery...
En die mense van die Kaap praat nog reg deur van Transvaal. Ek hou baie van die kleure in die laaste foto.
Ja, jou laast foto is koffietafelboek materiaal. Baie cool. Veral omdat dit 'n tradisioneel landscape vista is wat in portrait geneem is. Soveel atmosfeer in daardie cloudscape.
Miskien as almal daarna verwys as "die Natal-suidkus" sal daar minder verwarring wees?
Post a Comment
<< Home