Monday, May 14, 2007

'n Paar sms'e...

Ek dog ek deel 'n paar van die meer obskure sms'e in my inbox met julle:

Antionette:
"Hi Adam, ek is nie by die werk nie. Werk eers weer 23 mei, kan dit dan vat"

Sias:
"Gaan Hannelie-hulle saam na Lion King?"

Hannelie:
"En daar gaan Moreleta se krag! Terwyl ek lord of the rings wil kyk"

Philna:
"Ek kuier vann bietji by t.l*** en weet ni wanneer tuis. maar ander tydjie? hoe was kuier by oupa?"

Hannelie:
"Ver. Omgewing v daspoort erens"

Mads:
"Jule n leke dag? Is 3s ok daar? Hoe laat kom jule hystoe? Boetie H het uit die bloute kom kuier, was baie lekker gewees!"

Philna:
"Daar's 'n L-word v mans uit! G-word of so iets. hoe laat skou 3s... Is my fietsbande dalkies nog da iewers by julle?"

Mads:
"Ja ek wakker. Vveeld en alleen en voel sleg"

Coriena:
"2sl, R840 000"

Ma:
"Sien julle weer kans vir laas week se hoender-broccoli?"

Annette:
"hei sry my foni leke ni se mxit is yt my memory leke kiep ais stu grute mwa!"

Philna:
"O.sy's dek.en boetsjh,.a oulik."

Andries:
"Hoekom weer, dan?"

Labels: ,

5 Comments:

Blogger Adam sê...

Drie raaie watter sms kom van 'n tiener af?

16 May 2007 at 15:30:00 SAST  
Blogger dorothy sê...

ha ha - so funny! a friend of mine posted a collection of his sms's today - www.africans.co.za

16 May 2007 at 15:47:00 SAST  
Blogger Wendy sê...

Very funny! Your post has answered my question as to why people keep old sms's???

I like what you are reading! I am a Irving fan...

17 May 2007 at 13:48:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Shite. I finished that one already! Thanx for reminding me... Yes, Irving is great. Owen Meany is supposedly great. Maybe I should read it next. I bought Hotel New Hampshire for R8 the other day...

17 May 2007 at 15:19:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

Die beste een is die hoender-broccoli...wtf? Skreeusnaaks.

18 May 2007 at 12:14:00 SAST  

Post a Comment

<< Home