Monday, April 16, 2007

Wat ek die naweek geleer het...

Eintlik is dit meer "Wat ek die naweek beleef het"... Babas, babietjies, babakies, in alle vorme. Hier is 'n paar hoogtepunte:


Baba katjie by my sus se huis. Daar is twee. Wat huise soek.


Sarabi - die nuwe 'sneeu hond'.


Nog ene van Sarabi (baie fotogenies moet ek sê).


Piepklein baba bergskilpadjies wat op my ma se erf uitgebroei het.
Te cute vir woorde...


Laaste, maar nie die minste nie, Koba.
Sy kuier hier, al die pad van Boston af. Sy is tans twee maande oud.
(Sy het van dag een af al daai bos swart hare!)


Labels: ,

2 Comments:

Blogger maeree sê...

aaaawwwwww

17 April 2007 at 10:05:00 SAST  
Blogger Mad Maddy sê...

Ja, ek beaam, aaaawwwwwww :-) Nou moet jy weer kommentaar lewer op my blog, ok? x x

17 April 2007 at 19:15:00 SAST  

Post a Comment

<< Home