Friday, March 09, 2007

Vertel my meer...

Ek wil graag hê dat julle geleerde mense daarbuite vir my 'n bietjie meer van Archangel Metatron moet vertel. Dit wat ek weet het ek op Wikipedia gekry...

Labels:

5 Comments:

Blogger Freddy sê...

Hoekom? Het jy dalk enigsins met 'n groep met die naam "Second 8th Week" te doene gekry?

Ek kan nie onthou waar het ek dit gelees nie. Maar as ek reg onthou, is daar 'n paar Gnostiese apokriewe boeke wat verwys na die seuns van Set (Adam en Eva se 3de kind). Een van hulle, Henog, speel 'n groot rol. Hy is blykbaar lewend hemel toe en het die engel Metatron geword. Google bietjie "Enoch" (Henog) saam met Metatron.

10 March 2007 at 13:17:00 SAST  
Blogger Lammervanger sê...

Ek is geleerd, maar kan jou ongelukkig niks vertel van hierdie engel nie.

12 March 2007 at 07:35:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Wie de hel is die "Second 8th Week" groep?! M.a.w. Nee...

Dankie vir jul insette. Sal daais bietjie Google... Ek het op Wiki gelees van Enoch en so.

Tarra.

A.

13 March 2007 at 09:40:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

Gaan jy 'n Kabbalis word?
(Widow for One Year is 'n great boek. Wel, alles behalwe die laaste 100 blaaie.)

14 March 2007 at 12:45:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Neewat, Kabbalah klink vir my heeltemaal te ingewikkeld. Dalk 'n Angelologist...

14 March 2007 at 20:02:00 SAST  

Post a Comment

<< Home