Tuesday, March 06, 2007

Soms verbaas ek myself...

Hallo maatjies,

Ek is al drie my vakke deur. Ek is verlig. Ek is verbaas.

Liefde,

A.

Labels:

5 Comments:

Blogger Lammervanger sê...

Baie geluk! En hou op om verbaas te wees en wees trots.

06 March 2007 at 23:03:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Ek is net sooo verlig dat ek kan aangaan met die res van die studies, sonder om te bekommer oor die voriges. Hierdie jaar s'n gaan 'n tuwwe enetjie wees...

07 March 2007 at 09:31:00 SAST  
Blogger dorothy sê...

well done adam!

07 March 2007 at 16:25:00 SAST  
Blogger Margie sê...

Mooi so! Noddy badge! :)

08 March 2007 at 12:32:00 SAST  
Blogger arcadia sê...

fantasties! whoohoo!

08 March 2007 at 20:57:00 SAST  

Post a Comment

<< Home