Friday, February 16, 2007
Van vorige pos en dit...
- Gesprek (2)
- Gesprek (1)
- Wat ek hierdie naweek gedoen het...
- Hoe lank kan Katinka uithou?
- Confession...
- Wat ek die naweek geleer het...
- Herinnering...
- En Superhero?
- Watter villain is jy?
- Quote van die dag...
Kyk na my statistiek...

CURRENT MOON

"If chocolate is the answer, the question is irrelevant" - Anon.
2 Comments:
ek begeer 'n kat (soos wat ander mense kindertjies begeer). ons gaan nou trek, sodat ek 'n kat kan hê.
hierdie's is beautiful - is hulle joune?
Hulle is inderdaad. My wederhalf wil hul gedurig weggee... Hy is 'n honde mens (miskien post ek later 'n foto van die nuwe aankomeling - julle het mos al die hond Tudor ontmoet...).
Links is Satine (die vrou van die huis - 'n groot bitch, in die dierbare woord van die sin), en regs is Karolus (hy is ontsettend liefdevol, maar kan nie vreemdelinge verdra nie).
Post a Comment
<< Home