Friday, February 02, 2007
Van vorige pos en dit...
- Confession...
- Wat ek die naweek geleer het...
- Herinnering...
- En Superhero?
- Watter villain is jy?
- Quote van die dag...
- Wat ek die naweek geleer het...
- Quote van die dag...
- Vandag was Vraestel #1...
- Ek het 'n probleem...
Kyk na my statistiek...
CURRENT MOON
"If chocolate is the answer, the question is irrelevant" - Anon.
11 Comments:
Ek wil graag my uitgelese opinie lewer, maar die websense polisie wil niks weet nie - maar ingeval ek deurbreek.... Gooi vir Katinkie karreki brandstof in, haar senewees gaan dit nie hou nie, haar knormoer en haar rathefboom kan mos nie help vir die kalender se vertragings nie.
Ek het destyds 'n Jetta gery en net so min respek vir die petrolwyser gehad...
Heinz is my rooi Chico... (Vernoem na Heinz ketchup, nie Heinz Winkler nie!!) My rule of thumb is... as ek begin wonder, gooi in! Ek het al twee keer gaan staan omdat ek gedink het, "Ag, Heinz sal dit darem seker nog om die blok maak." Sê vir Katinka, Heinz stuur groete... :-)
Ek moes toe noodgedwonge oor die naweek R100 gaan ingooi. Sal maar vamiddag gaan vol maak - dis nou as die petrolkaart dit toelaat.
Margie - Katinka sê sy hou van rooi...
Het jy nou al daai omelet gaan eet?
Hi Lam,
Nee noggie. Ek wag nog vd kans. Hierdie week is effens hectic, aangesien ek Vrydag vraestel nr 3 skrywe.
Dit is personologie (Al die persoonlikheidsteorie:, vanaf Freud, deur Skinner en Kelly tot by die Afrika perspektief). Nogal 'n hopie werk...
Ek wonder net steeds of die spinasie nie die avo gaan oordonder nie...
Laat weet maar.
Tarra,
A.
Waneer ek n Citigolf gery het, dit was altyd in die rooi en ek net 2 tye ran out of petrol.
Waneer skryf jy jou eksamen? Good luck.
Nee die spinasie oordonder nie die avo nie. Die omelet moet net nie te veel spinasie in hê nie...net so hier en daar 'n groen vierkantjie...pap gekook sodat dit nie so sterk smaak nie. Het spinasie dan so 'n sterk smaak...?
Voorspoed met jou vraestel.
Good luck from me too!! Sal 14.00 aan jou dink. x
Trigger - Thanx for the Afrikaans! I didn't know you were THAT English! I appreciate it. I usually try to fill up my tank at the beginning of the month, but with this steep decline in petrolprice, I just had to wait...
Lammer - Seker darem nie sooo sterk smaak nie. Sal jou op hoogte hou...
Trigger & Lammer - Ek skryf vanmiddag (Vrydag) om 14:00(GMT +2) in Saal C op die Pretoria skougronde. Daar is min of meer plek vir 3000 studente.
I am too lazy to write exams. It has nothing to do with the studying. I'm just not lus for sitting there for three hours, and probably using all three to the max...
Thanx for wishing me luck.
Love,
A.
hoop jy't lekker geskryf.
ek het in my lewe nog nooit langer as 'n uur en 'n half aan enige vraestel geskryf nie. attention deficit, dink ek. en ek het 2 grade, so die drie ure is regtig nie nodig nie.
Post a Comment
<< Home