Thursday, February 01, 2007

Confession...

Hallo almal,

Ek het 'n confession om te maak: dis nie ek wat die Superhero/Supervillain questionnaire ontdek het nie... Dit was Henno. Ek het begin skuldig voel toe almal my begin aanhaal op hul sites as die oorsprong van die post.

Henno se blog is cool. Gaan lees Backwaterviews, of meer spesifiek Henno se post oor die Supervillain: Muhahaha.


Jammer Henno.

Groetnis,

A,

3 Comments:

Blogger Margie sê...

Het sopas 'n comment op Lize se blog gelos... Die wêreld is 'n baie klein plekkie: Ek en Lize het mekaar 'n tydjie gelede in Kaapstad geken toe ons na dieselfde kerk gegaan het. Hoe ken jy haar?

:)

06 February 2007 at 10:40:00 SAST  
Blogger Margie sê...

Het sopas 'n comment op Lize se blog gelos... Die wêreld is 'n baie klein plekkie: Ek en Lize het mekaar 'n tydjie gelede in Kaapstad geken toe ons na dieselfde kerk gegaan het. Hoe ken jy haar?

:)

06 February 2007 at 10:41:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Ons het saam in die Tukkiekoor gesing. Amazing vroumens daai...

06 February 2007 at 16:12:00 SAST  

Post a Comment

<< Home