Wat ek die naweek geleer het...
Dat mens nie elke naweek noodwendig iets leer nie...
Dat ek meer van my liefie hou mét sy happy-pille as daarsonder...
Dat klein hondjies harde werk is...
Dat ek tans emosioneel onstabiel is...
Dat ek dringend iets aan my houding jeens vraestel #3 moet doen...
Dat daar ander mense (lees: mans) is wat ook van spinasie hou...!
Dat ek meer van my liefie hou mét sy happy-pille as daarsonder...
Dat klein hondjies harde werk is...
Dat ek tans emosioneel onstabiel is...
Dat ek dringend iets aan my houding jeens vraestel #3 moet doen...
Dat daar ander mense (lees: mans) is wat ook van spinasie hou...!
11 Comments:
Ek laaik spinasie saam met salm en avokado in 'n omelet...
en jy het my in 'n seksualiteitskrisis ingedompel.
Daai omelet klink bobaas!
Ek het nie bedoel om jou uit die kas te bliksem nie... Miskien net om in raking met jou vroulike sy te bring... (he-he...)
Soos ek verstaan maak "happy-pille" jou meer soos wie jy regtig is, en daarsonder is jy minder soos jy. Ek kan nou nie aan 'n meer elegante manier dink om dit te stel nie. Words and grammar escape me... :)
Klein hondjies IS baie harde werk!
Is jy okay? Is die emosionele onstabieliteit net weens vraestel #3?
Ek vermoed so... My grootste, GROOTSTE, probleem in die lewe is dat ek opgee vvordat ek nog begin het...
Hang in there! :) :)
spinasie is overrated.
Ek VREK oor spinasie! Volgende keer as ek en my baas by MUGG gaan eet, gaan ek 'n designer omelet eet, en dan daai stuff insit wat lammer van vertel het...! Kan nie wag nie!!!
Daai omelet gaan jou ontbytlewe onherroeplik verander...
Ek het net gewonder of die spinasie nie die avo gaan oordonder nie?
Spinasie (of rocket) op pizza is nogal 'n wenner.
Post a Comment
<< Home