As jy nog nie weet nie, moenie vra nie.
gepos deur Adam om 16:23
Blogger wil ook nie hê ek moet prentjies oplaai nie. Sies! Nou sit al die kleur maar op my Flickr account. Het jy een?
Nee ek het nie. En aan die ander kant is my fotos meer kiekies as kunswerke, en wil ek nie noodwendig als uitstal nie.Ek is mal oor die Sad Boy met hartjie t-hemp. Ek wil so 'n t-hemp hê. Nie 'n hartjie ene nie, maar ene met 'n Sad Boy op!
Ag, dankie Adam, nou't jy my dag gemaak!! Ek het om een of ander rede opgehou illies maak. Dalk weer begin... dit was lekker.
Ek het gister vir die eerste keer in twee jaar 'n gedig gebou. Dit was bevrydend.Jy mag nooit ophou nie!PS. Ek soek REGTIG 'n sadboy t-hemp...
Post a Comment
<< Home
View my complete profile
"If chocolate is the answer, the question is irrelevant" - Anon.
4 Comments:
Blogger wil ook nie hê ek moet prentjies oplaai nie. Sies! Nou sit al die kleur maar op my Flickr account. Het jy een?
Nee ek het nie. En aan die ander kant is my fotos meer kiekies as kunswerke, en wil ek nie noodwendig als uitstal nie.
Ek is mal oor die Sad Boy met hartjie t-hemp. Ek wil so 'n t-hemp hê. Nie 'n hartjie ene nie, maar ene met 'n Sad Boy op!
Ag, dankie Adam, nou't jy my dag gemaak!! Ek het om een of ander rede opgehou illies maak. Dalk weer begin... dit was lekker.
Ek het gister vir die eerste keer in twee jaar 'n gedig gebou. Dit was bevrydend.
Jy mag nooit ophou nie!
PS. Ek soek REGTIG 'n sadboy t-hemp...
Post a Comment
<< Home