Tuesday, November 28, 2006

'n Nuwe begin vir my en jou...

Vanmore om 1:00 is ek aan die slaap gesus deur die wondersoete klank van my nuwe wasmasjien se slosh-slosh wiegelied...

Salig.

6 Comments:

Blogger Lammervanger sê...

Selfs ek het rustig geslaap danksy die wete dat daar nou 'n wasmasjien staan! Ek was meegevoer deur die drama.

28 November 2006 at 22:55:00 SAST  
Blogger Adam sê...

He-he. Dankie vir die deurlopende ondersteuning...

29 November 2006 at 10:07:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

Ek het gister my eerste Sealy matras (volgens die boekie, sleeping system, huis-toe gebring. Dis 'n wonderlike gevoel.

29 November 2006 at 10:49:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Verstaaaaan jy!

29 November 2006 at 11:45:00 SAST  
Blogger maeree sê...

agge nee! nou't jy nie meer 'n verskoning om elke dag nuwe klere te koop nie!

29 November 2006 at 13:53:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Dis hartseer ja, maar ek het nogal die oues gemis...

29 November 2006 at 14:38:00 SAST  

Post a Comment

<< Home