Thursday, November 09, 2006

Wasmasjien: Update... (3)

Om 12:33 kry ek 'n oproep vam Karen (die Customer Services vroutjie van die company). Sy vra watter model ek gekoop het, en of ek my kwitansie by my het. Ek het nie. Sy sĂȘ sy bel my nou-nou terug...

Jay, reaksie!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home