Monday, November 06, 2006

Wat ek die naweek geleer het... (5)

Om een telefoon in een oor neer te gooi is 'n sure fire manier om 'n vriendskap te versuur.


Ek is 'n baie aangename mens, met geweldig baie geduld. Ek word nie maklik kwaad nie. Maar pappie, as ek die dag kwaad word dan doen ek dit behoorlik. (For the record, ek was die slagoffer...)


Ek is regtig 'n nice ou, wat regtig nie so is nie, maar voel op die oomblik de moer in vir daai persoon. Ek probeer my heel beste om dit nie persoonlik op te neem nie, maar dis flippen moeilik.

1 Comments:

Blogger Adam sê...

PS. My wasmasjien het nognie opgedaag nie. Hulle het gesê Dinsdag is die groot dag...

06 November 2006 at 14:47:00 SAST  

Post a Comment

<< Home