Monday, October 23, 2006

Wat ek die naweek geleer het...(3)

  • Tudor eet nie suurlemoen nie
  • Risotto word solied as dit staan
  • Mens kry nie Superthrive in Pretoria nie

2 Comments:

Blogger arcadia sê...

superthrive?

23 October 2006 at 11:48:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Het op Dorothy (http://acaseofnerves.blogspot.com/) se site geleer van Superthrive. Dis 'n liquid fertilizer wat mens op jou Bonsai bome gooi om hul uit die kake van die dood te red.

(rfrub)-> Ek het besluit om 'wordverifications' te begin versamel...

23 October 2006 at 13:01:00 SAST  

Post a Comment

<< Home