Tuesday, October 10, 2006

5 dinge wat ek nog wil doen (maar weet ek nooit sal nie)...

Hier is vyf dinge wat ek nog wil doen, maar wat ek weet ek nooit sal nie (jammer/dankie EOH - ek het jou idee gesteel).

1. Bungee jump

2. Valskerm spring

3. 'n Motorfiets koop

4. Die Bybel van voor tot agter deurlees (net om te kan sê ek het dit gedoen)

5. Gone with the Wind sonder onderbrekings klaar kyk

5 Comments:

Blogger arcadia sê...

ek wil nie bungee jump of valskerm spring nie, en 'n motorfiets beland te maklik onder 'n kar. i'm such a wuss.

10 October 2006 at 14:37:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Ek is ook eintlik 'n wuss - daarvandaan die "nooit sal doen nie" deel...

11 October 2006 at 09:25:00 SAST  
Blogger Mad Maddy sê...

Hmmm daars baie goed wat ek wil doen, en HOPELIK sal, maar al kom ek nie by alles uit nie weerhou dit my nie daarvan om daaroor te droom nie. Ek sal my eie lysie opstel, gaan loer dus na my blog as jy 'n kansie kry.

MIS JOU!!!!

12 October 2006 at 01:00:00 SAST  
Blogger maeree sê...

ek het jare gelede so 'n lysie opgestel en seker gemaak dat ek 'n klomp eenvoudige goed - wat ek weet ek gaan doen - byvoeg. dis baie bevredigend om te sê dat ek heelwat van die goed op my lysie al gedoen het (-:

12 October 2006 at 13:13:00 SAST  
Blogger Unknown sê...

Groot plesier, Adam! Ek reken 'n mens moet die goed wat jy nog in die lewe wil bereik prioritiseer (wat een vreeslijke Anglisisme!) en dan dit doen wat in daardie stadium vir jou moontlik is. En nie skuldig voel oor die goed waarby jy nie uitkom nie.

Tee-hee: my word verification woordjie is puumnait. Blogger raak nou ongeskik...

12 October 2006 at 18:16:00 SAST  

Post a Comment

<< Home