Monday, September 18, 2006

Ontmoet vir Nelius...

Hier is die man of the moment!

Ontmoet vir Cornelius Nicolaas Joubert Willemse, a.k.a. Nelius. Hy en sy ouers het die naweek in Pretoria kom kuier - sy eerste trippie buite die grense van Potch!
Hy is nou so 1 en 1/2 maande oud.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home