Vrydag.
Dis Vrydag en my depressie het nognie gelig nie. Andries het Dinsdagaand na klas by die huis aangekom, en my so halfuur later gevra hoekom ek lyk asof die kat op my gepis het.
My antwoord: "Hy het."
Hy sê toe: "Issie."
Ek sê toe: "O."
Dis Vrydag.
My antwoord: "Hy het."
Hy sê toe: "Issie."
Ek sê toe: "O."
Dis Vrydag.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home