Re Arcadia se: "eendag as ek groot is"
Ek het gehoop ek sal my D-graad hê voor ek dertig is, maar op hierdie stadium word my time gap al hoe kleiner en kleiner. Ek sal my agterwêreld moet woeker om my M te kry op 30. Ek word oor twee maande 27 (dis 'n storie vir annerdag). Ek het hierdie jaar begin met my Honneurs. Dit gaan 2 jaar vat. As ek keuring kry vir my M, gaan ek op 28 daarmee begin. Dit sal hopelik net 2 jaar vat. Dan is ek dertig.
Phew. Dertig. Dit klink regtig GROOT.
Ek sal graag eendag my D wil doen. Graag oorsee - as alle veranderlikes wil saamwerk.
Verder is daar nie eintlik groot planne, of 'n skedule wat binne 10 jaar afgehandel moet wees nie.
Sal maar moet sien...

0 Comments:
Post a Comment
<< Home