Monday, October 09, 2006

Wat ek die naweek geleer het...

  • Ek is nie so uitgesort as wat ek gedink het nie

  • My kop en my lyf is nie met mekaar verbind nie

3 Comments:

Blogger Mad Maddy sê...

Wow, ekt gedog eks die enigste ene wat so voel, nou blyk dit ek het darem vir jou. Nie asof dit een van ons twee sal laat beter voel nie, maar dis seker die gedagte wat tel...

Poppetjie Mabalel

10 October 2006 at 01:04:00 SAST  
Blogger maeree sê...

ek weet wat die algemene gevoel rondom harry potter is en dat dit baie unkewl is om daarna te verwys, maar ek hou van die beeld van die "mirror of erised", wat jou begeertes wys: diegene wat werklik gelukkig is, sal in die spieël kyk en hulself sien soos wat hulle is.

12 October 2006 at 13:11:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Hey... Ek is 'n baie groot aanhanger! Verwys away...!

12 October 2006 at 14:35:00 SAST  

Post a Comment

<< Home