Thursday, November 09, 2006

Wasmasjien: Update... (4)

Om 12:58 bel Oliver my (hy is takbestuurder van Atterbury). Hy sê Montana het 'n demo masjien. Ek sê ek het Vrydag vir Gloria gesê as hulle Saterdag aflewer sal ek die demo vat. Toe hul nie meer Saterdag kan aflewer nie, het ek gevra vir 'n nuwe masjien. Gloria het gesê dis reg. Oliver sê ok. Hy sal met Montana se bestuurder praat. En dat Montana se bestuurder my dalk sal bel.

Ons vorder, al is dit stadig.

3 Comments:

Blogger arcadia sê...

watter maatskapy is die? ek gaan nie sommer iets by hul koop nie.

09 November 2006 at 13:22:00 SAST  
Blogger Adam sê...

HiFi Corporation.

Al wat ek kan sê is dat jy NOOIT 'n "foreign branch" sale moet doen nie! Koop dit wat op die vloer is. As hul nie stock het nie, ry na die volgende tak.

09 November 2006 at 13:55:00 SAST  
Blogger maeree sê...

ook bekend as hifi corruption

10 November 2006 at 10:29:00 SAST  

Post a Comment

<< Home