Quote van die week...
Andries, Saterdagaand, na sy tweede glas wyn:
"It's incredible that I'm normal!"
(Ek het begrip daarvoor dat dit dalk nie vir almal so snaaks soos vir my sal wees nie. Mens moes dalk liewer daar gewees het...)
As jy nog nie weet nie, moenie vra nie.
2 Comments:
Wel, ek ken julle albei, en het al saam met julle gewyn geraak, so ek verstaan en vind dit ook baie snaaks :-)
Arnold het gesê as mens alles in die heelaal in ag neem is dit 'n wonderwerk dat enige van ons normaal is...
An3s was net op daai oomblik vir my baie, baie snaaks.
Post a Comment
<< Home