Sunday, February 18, 2007

Glo jy in engele?

Raphael


Michael


Uriel


Gabriel



Ek wonder wie van julle glo in engele?
Indien wel, hoekom?
Het jy hulle al aan jou eie bas ervaar?

2 Comments:

Blogger maeree sê...

ek glo in engele, want ek glo in God. maar nie soos die engele wat die prente uitbeeld nie. daar is verskillende beskrywings van engele, o.a. in esegiël:
"Hulle het ‘n mensvormige voorkoms gehad,maar elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad. Hulle bene was reguit en hulle voete was soos beeskloue en het geblink soos koper wat opgevryf is. Die vorms van hulle gesigte was so: voor dié van ‘n mens, regs dié van ‘n leeu, links dié van ‘n bul, en agter dié van ‘n arend."

20 February 2007 at 18:55:00 SAST  
Blogger Adam sê...

Ek hou van die prente want dit help my logika om die gedagte van engele te begryp.

Daar is blykbaar 'n sekte hier iewers naby my wat begin het om te verkondig dat Gabriël eintlik die gevalle engel is...

Dit maak my vies.

21 February 2007 at 10:18:00 SAST  

Post a Comment

<< Home