Wednesday, March 07, 2007

Post #90: Krismis hare...

Terwyl daar so baie oor hare en dinge op die blogosfeer aangaan besef ek met 'n skok dat ek nooit my krismis hare met julle gedeel het nie!

Wel, here goes:


My natuurlike kleur...



Besig om te bleik...



Heelwat ligter...



Kersie rooi Fudge kleursel...



Besig om te set...



Fudge uitgewas. Hare gereed vir stilleer...



Die eindproduk!


Labels:

4 Comments:

Blogger dorothy sê...

wow. that's a pretty radical colour - especially considering you did it all yourself! impressive!

07 March 2007 at 16:24:00 SAST  
Blogger Pierre van Dalen sê...

So, as ek iemand met giggelrooi hare (wat op hierdie stadium seker al lekker begin uitgroei) in Menlyn raakloop, sal ek weet dis jy...

07 March 2007 at 21:35:00 SAST  
Blogger Adam sê...

He-he. Nee. Jammer ou maat. Dis lankal al weer afgeskeer...

08 March 2007 at 09:30:00 SAST  
Anonymous Anonymous sê...

Magtag, ek wens ek kon dit doen. Waar het jy die dye gekoop? Was dit uit?

14 March 2007 at 12:49:00 SAST  

Post a Comment

<< Home