Tuesday, May 22, 2007

Van ma's en hul dinge...

Dit het uit die vorige soortgelyke post geblyk dat my ma se sms'e die populêrste onder my lesers was. Daarom is daar besluit om nog 'n enkele paar vir julle te post:


"Vis en pampoenkoekies?! Of eet ons dit vir poeding? Kartoffelen OK ma d oom sal nooit karwysaad eet nie, syne sal apart moet wees, sy koekies ok sonder stroop."


"Woede nou oor, depressie nog nie ma het darem pas weer rekenaar aangesit..."


"64 jaar oue kop sal dit probeer onthou."


"Ja ma ni op skerm"


"Wat dink jy dan!"


"Gan da tyd wees vir kyk?"


"Eet gewoonlik lank. Hoe laat moet ons eet?"


"Hy klink ma dof!"



Labels: , ,

2 Comments:

Anonymous Anonymous sê...

Jou ma klink cool.

Wat is karwysaad?

23 May 2007 at 03:12:00 SAST  
Blogger Adam sê...

My ma is cool!

Karwysaad proe amper soos anys. Lyk ook dieselfde. Is vrek lekker as jy dit saam met growwe sout onder in die bak goou waarin jy aartappels braai/bak in die oond.

Die Ingelse roep hom caraway seed.

23 May 2007 at 10:32:00 SAST  

Post a Comment

<< Home