Wednesday, June 06, 2007

Het ek alweer die memo gemis...?

Het die regering alweer die winter- en somerreënvalstreke omgeruil. Daai ouens maak my soms regtig deurmekaar.
Vandag het dit gereën en gehael in Pretoria! Hier is die evidence:



Labels: ,

2 Comments:

Anonymous Anonymous sê...

Dit was nie die regering nie, dit was George Bush en sy "global warming is a myth"-bende. Baie van hulle is ook deel van die "evolution is a myth"-bende, en die "I only have 3 braincells"-bende.

07 June 2007 at 12:47:00 SAST  
Blogger Unknown sê...

Dis weird... daar was net vloeibare presipitasie oor my tuin, niks haelkorrels nie. Gelukkig nie.

07 June 2007 at 17:42:00 SAST  

Post a Comment

<< Home