Monday, July 30, 2007

Nogge grappiekie...

Jimmy Abbott word 'n diaken.

Die Kerkraad kla oor die karige kollekte en Jimmy sĂȘ hy sal vir die gemeente 'n brief skryf om hulle te motiveer.

Volgende Sondag is die kollektebordtjies vol R100 en R200 note. Dit laat die Dominee wonder, en hy vra of hy Jimmy se brief kan sien. Hy kon niks verkeerd vind nie, behalwe spelfoute soos 'opvok' en 'doodbluksum'.

Labels: , ,

0 Comments:

Post a Comment

<< Home