Wednesday, June 20, 2007

Stilte...

Hey ouens,

Adam is jammer dat sy blog so onaktief is die laaste tyd. Behalwe vir FaceBook wat baie tyd opneem, het Adam geweldig baie dinge om oor te dink en besluite om te neem. Gun hom dus maar die blaaskansie.

Baie liefde,

Ekke.

Labels: ,

1 Comments:

Blogger Marita Says sĂȘ...

Blaaskans gegun. Wat hou jou tog so besig though? -b

26 June 2007 at 13:54:00 SAST  

Post a Comment

<< Home