Thursday, July 19, 2007

Grappie...

'n Verkoopsman wat van deur tot deur loop klop aan die soveelste deur.

'n Seuntjie, so ag jaar oud, maak die deur oop. Hy het sykouse aan met bypassende kousophouers. In sy een hand is 'n Martini en in die ander 'n vet sigaar.

"Is jou mammie tuis, boeta?" vra die verkoopsman.

Die seuntjie kyk stip na hom vir twee sekondes en antwoord stadig:
"Lyk dit fokken so?"

Labels: , ,

3 Comments:

Anonymous Pienk Zuit sê...

Bwahahahah.

20 July 2007 1:20:00 PM  
Blogger Lammervanger sê...

Dit was f#kken snaaks...

24 July 2007 12:52:00 AM  
Blogger Bordeaux sê...

Grapgat.B.ordea

29 July 2007 11:11:00 AM  

Post a Comment

<< Home