Monday, July 30, 2007

Sometimes I wonder, and sometimes I know...

Is ek die enigste een wat nodig het om die verifikasie kode telkens twee maal moet intik, aangesien ek dit klaarblyklik die eerste keer verkeerd gedoen het? Ek is besig om 'n kompleks hieroor te ontwikkel. Ek sien Blogger.com het intussen besluit om maar vir my korter kodes te gee... Ek weet ek is disleksies. Wil net hoor dat ek nie alleen is in hierdie lewe nie. Gebeur dit soms met jou?

(Hierdie post het my ook 2 probeerslae gekos...)

Labels: , ,

4 Comments:

Anonymous idiwidi sê...

en ek dog daar word net teen my gediskrimineer omdat ek van Wordpress af kom.

ek dink dis tyd dat jy ook na die ander kant van die treinspoor trek.

31 July 2007 7:03:00 AM  
Blogger The Electric Orchid Hunter sê...

Ja, ek moet dit ook dikwels tweekeer doen. Maar daar is niks wat my so mal maak soos prentjies wat nie wil bly waar ek hulle wil hê nie. Miskien as ek 'n kursus in HTML gedoen het, het ek nie dié probleem gehad nie...

kode: fktomrdv

31 July 2007 3:44:00 PM  
Blogger Gert sê...

Kry dit nooit nie. wat se kode?

03 August 2007 2:39:00 PM  

Post a Comment

<< Home