Thursday, April 26, 2007

Adam vat 'n breuk...

Adam, sy geliefde en twee ander maats gaan vir 'n week op 'n welverdiende vakansie. Ons is halfpad ingepak, en oppad suid kus toe. Ek gaan julle mis...


Lolla aan die ander kant is nie baie beïndruk met die idee nie...

Jammer aan al die Kaapse maters, aan wie ek 'n koffie belowe het. Dinge wou net nie so uitwerk nie.


Liefde,

A.

Labels: , ,