Friday, May 25, 2007

Suidkus - Meimaand 2007



Ons laaste oggend het ons gaan kyk hoe die son opkom.





En toe kom die son op.





Crocs op die strand.




Nog 'n random strand foto....
Posted by Picasa

6 Comments:

Anonymous Anonymous sê...

Nice!

Dit het my nog altyd getickle hoe sommige SAners (meestal die wat Noord van die Gariep bly) na die suidkus van Natal (dus eintlik die ooskus) as die suidkus verwys. Terwyl die mense in die ou Kaap provinsie die suidkus sal sien as die tuinroete.

25 May 2007 at 12:30:00 SAST  
Blogger Adam sê...

wonder ek ook. ek praat maar soos my mense praat...

25 May 2007 at 12:35:00 SAST  
Blogger arcadia sê...

hallo! ek's terug...

28 May 2007 at 07:19:00 SAST  
Blogger Lammervanger sê...

Ek wou nou net sê dat die Suid-Kaap een van my gunsteling dele van die land is...en toe kom jy nou met jou Natal kettery...

29 May 2007 at 07:52:00 SAST  
Blogger Bordeaux sê...

En die mense van die Kaap praat nog reg deur van Transvaal. Ek hou baie van die kleure in die laaste foto.

29 May 2007 at 16:45:00 SAST  
Blogger Unknown sê...

Ja, jou laast foto is koffietafelboek materiaal. Baie cool. Veral omdat dit 'n tradisioneel landscape vista is wat in portrait geneem is. Soveel atmosfeer in daardie cloudscape.

Miskien as almal daarna verwys as "die Natal-suidkus" sal daar minder verwarring wees?

01 June 2007 at 13:56:00 SAST  

Post a Comment

<< Home